Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

Apr 17 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE AKTEUR GRAHAM GREENE

AFRIHAAS ENSOVOORTS

WH SEVENSTER OOR SY VROU, MARISCA

FLITSVRAE: VERONIQUE VAN HEYNINGEN • RSG-omroeper

VAN VREUGDE TOT VERLIES • Hulle was so dankbaar hul dogtertjie leef nadat sy net 630 g by geboorte geweeg het. Maar nou, drie jaar later, het kanker haar mamma en sy vrou van hulle weggeruk

TOE’S MY BENE WEG • Nadat sy ’n oordosis pille gedrink het, het sy in die hospitaal wakker geword met albei haar bene wat afgesit is. Nou herbou sy haar lewe

SÓ GOOI TRUMP SY DOBBELSTENE • Donald Trump se jongste skuif – hoë belasting op ander lande se produkte – het ekonome behoorlik laat kopkrap

’N NUWE EK • Blonde hare was al manier om haarself weer te vind en die seer van haar ou self agter te laat, sê Margaret Gardiner 50 jaar ná haar eerste HG-voorblad

’N KOLHOU VIR DIE LIEFDE • Hy’t haar sommer met die ontmoetslag gevra om sy meisie te wees, en waar anders as op ’n gholflandgoed. En nou’s die 89-jarige Gary Player en sy liefde van Amerika al ’n jaar gelukkig saam

SING-SING SLIM • Dié juffrou gebruik musiek om leer lekker te maak vir die kinders in haar klas. En die resultate is omtrént indrukwekkend

PAASBEDERF • Met die langnaweek naby is daar tyd om ’n bietjie ekstra moeite te doen, jou geliefdes te nooi en lekker saam te kuier

PASTEL PERFEKSIE • Van delikate pienk en poeierblou tot kalm groen en bottergeel – trek hierdie sagte skakerings dié seisoen aan

DIE BLOULIG-BRIGADE • Jy kan dit nie sien of voel nie, maar blou lig het stilweg ’n negatiewe uitwerking op jou vel

DUVET DROME • Pragtige oortreksels vir jou duvet wat jou kamer stylvol hou

MY MAN HET NET GOEIE WOORDE VIR SY EKS

EK WIL MY SUSSIE SE VERLOOFDE HÊ

HOE JOU BLOED EN ORGANE ’N LEWE KAN RED • Wanopvattings en verkeerde inligting oor die skenking van bloed en organe dra daartoe by dat die waglyste in ons land bitter lank is

SLAGGATE VIR VERHUURDERS • Verhuur jy eiendom vir ’n inkomste of om jou verbandbetalings te dek? Vermy hierdie foute

SÓ SIT JY BAKTERIEË EN KIEME OP HUL PLEK

JOU STERRE

Die koerierpakkies • Niemand stuur tog diamante of dwelms met Pudo rond nie. So hoekom dring die koerier daarop aan die manier hoe hulle pakkies aflewer, is ’n saak vir die polisie?

Goeie ligte leesstof vir die naweek

*kyk & luister • Saamgestel deur SUSAN SAMUEL Bydraes deur MARIETTE IMMELMAN, ELRI BOUCHER, KASHIEF ACHMAT, DENNIS CAVERNELIS en NICI DE WET

BEELDSPRAAK

Talent om dop te hou • Hulle name is nog nie bekend nie, maar dié klomp sterre is vinnig besig om indruk te maak met hulle talent

Dis die klein dingetjies wat tel • Demi Lee Moore oor haar splinternuwe album

*TV gids • OP JOU SKOTTEL

IN DIE STUURKAJUIT VAN ’N HELIKOPTER

HALIE-HA! HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Die Mianmar-aardbewing en internasionale hulp

ELDERS IN DIE WÊRELD

BLIKSLIMSE VERKEERSLIGTE

Nuwe skatte in Engelse woordekis

RESERVOIR • UIT FRANS, RÉSERVOIR, AFGELEI VANAF RÉSERVER, WAT BETEKEN OM...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans