Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Tuinier Tydskrif

May/June 2025 Winter Bumper
Magazine

Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.

WELKOM

Geel vrolikheid!

Tuin-JOERNAAL

TUINMARK

Nieperfekte PERFEKSIE • Weggesteek in die asemrowende Suidelike Drakensberg lê ‘n sprankelende juweeltjie van ‘n tuin op ‘n florerende melkplaas.

Eenvoudige UITLEG • Met een klein verandering kan ons as tuiniers ‘n verskil maak.

Bou ‘n WURMPLAAS • Erdwurms is lewende afvalverwyderaars en kan organiese reste doeltreffend verwerk en ‘swart goud’ (wurmkompos) produseer. In die proses verhoog wurms oesopbrengste en verbeter grondgesondheid en vrugbaarheid.

Hoe werk ’n wurmplaas se neweprodukte

STEL JOU WIZZARD-WURMPLAAS OP

Delf in die geheime van Dendrobiums • Dendrobiums, met hul geil blomme en asemrowende vorms, is van die mees geliefde orgideë ter wêreld.

Stappe om ‘n dendrobium-orgidee aan ‘n boom vas te maak

Plantgalery

Klein grasse met ‘n GROOT IMPAK

5 veelsydige sedums • Die rede hoekom hierdie Sedums so ‘veelsydig’ genoem kan word, is nie omdat hulle soveel verskillende gebruike het nie, maar omdat hulle so dramaties van mekaar verskil.

OP DIE TUINSPYSKAART

IN DIE TUIN MET TANYA

In die blomtuin

Bolsorg

Plaagpatrollie

Grasperk

Doen laaste saaiwerk

RYPWAARSKUWING

Mediterreense wolfsmelk

Onderhou jou H2 0-stelsel • Soos met alle meganiese dinge, sal ‘n verwaarloosde besproeiingstelsel nie doen wat hy veronderstel is om te doen nie en baie water mors, wat teenstrydig is met die rede waarom dit geïnstalleer is.

Beplan NOU PATIO-POTTE! • Kikker jou patio, balkon en tuinpotte op met ‘n keuse van die beste plante wat in Mei en Junie beskikbaar is!

PREHISTORIES sonder ’n permit! • Broodbome is lewende fossiele met merkwaardige kenmerke wat in subtropiese dele van die wêreld voorkom. Soos met baie ander dinge, is Suid-Afrika ‘n brandpunt met 38 spesies wat wêreldwyd so gesog geword het, dat die plante in die natuur hoogs bedreig is, met meer as 70% wat uitsterwing in die gesig staar.

Rondom die huis

Plant meerjariges in herfs en winter • Behalwe in die uiterste en koudste klimate, gaan tuinmaak soos gewoonlik voort. Immergroen meerjariges blom óf in die winter óf vertoon kleurryke blare wanneer ander plante begin vervaag.

Vir spaarsamige en geduldige tuiniers

Boomsorg

ELEGANTE Elegia • Plant hulle nou en gee hulle gereeld water vir twee jaar om goed te vestig, en hulle rietagtige groeiwyses sal jou voortdurend behaag.

‘n Winterwonderland met eenjarige plante

Kweek Wayne se gunstelinge

Roos van die maand

Teken in en wen! • Staan ‘n kans om hierdie handige geskenkpak mandjie van Biogrow te wen.

Binnenshuise wenners vir winter Skep ‘n terrarium

Die binnenshuise tuinier in tien minute

Wat om te doen

Wat gebeur in my orgideehuis?

NUWE PLANT • Aeschynanthus radicans ‘Rasta’

Kleur met saailinge • Om ‘n bietjie kleur by ‘n wintertuin te voeg, is so maklik soos om ‘n paar saailinge tussen jou meerjariges te plant en dan terug te sit en dit te geniet.

VERPOT BONSAI • Alhoewel bonsai gewoonlik in die lente oorgeplant word, is dit soms in die winter nodig.

Die beste sop begin met ‘n goeie aftreksel

Beplan jou lokaas-gewasse

BOTANIESE BROKKIES • Delf dieper in die fassinerende wêreld van...

Formats

  • OverDrive Magazine

subjects

Languages

  • Afrikaans