Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huisgenoot

May 01 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

KORT VOOR LANK

DIE VLIEËNIERS VAN DIE ENOLA GAY

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TIFFANY NAIDOO OOR HAAR MAN, DYLAN

FLITSVRAE: MORNÉ VISSER • Akteur bekend vir onder meer Summertide, Minder as niks, Dis ek, Anna, Swartwater en Middel van êrens

NOOIT WEER NIE • Die dominee het dit ontken toe sy die gemeente van hulle affair vertel het. Dit was vernederend, maar sy het haar kop gelig, en vandag weet sy sy sal nooit weer toelaat dat ’n man haar so behandel nie

ONS KIND STERF NIE VERGEEFS • ’n Egpaar dagvaar ’n spogskool, ’n kliniek en ’n psigiater nadat hulle seun na bewering as kind gemolesteer is en hy later sy eie lewe geneem het

HOOR HOE SAG VAL DIE REËN • Dit was ’n buierige Bolandse dag toe die akteur van Nêrens, Noord-Kaap getrou het, maar die liefde het die onweer verjaag

WOODSTOCK SE WIEGELIED • Hulle het hard gebid vir ’n baba, en noudat dié Nêrens, Noord-Kaap-akteurspaar se ‘Soldier Boy’ hier is, geniet hulle ’n salige nuwe werklikheid

OPHOU BEWEEG? NOOIT! • As jong seun was net om te loop vir hom ’n uitdaging. Maar toe hy eers begin hardloop, was daar g’n keer nie. En vandag hardloop hy halfmarathons – met sy krukke

Die kuns van roti’s • Leer hoe om die LEKKERSTE roti’s te maak en geregte wat HEERLIK daarby pas

SLAAP IN STYL • Voel verruklik in jou nagklere met ons topkeuses vir die seisoen

DUBBEL SO SKOON • Ons kyk of die gewilde Koreaanse gier van dubbelreiniging regtig so goed is

BRING DIE SONSKYN IN • ’n Pragtige breikombers in ’n heldergeel breidraad

MY KÊREL IS ’N KLAKOUS

ONS VOLG JOU VOORBEELD EN KRY ’N NUWE LEWE

SLAAPTYD HET ’N ROETINE NODIG • ’n Goeie slaaproetine vir jong kinders en tieners is nie net noodsaaklik om te leer en presteer nie, maar ook vir dissipline

AS JY SUKKEL MET ’N SLAAPROETINE, VOLG DIÉ RIGLYNE MET VERAL JONGER KINDERS

VERSTAAN JOU AFTREEVOORDEEL • Lyk die terme op jou aftreefonds se state ingewikkeld? Ons ontsyfer dit vir jou

OEFENINGE VIR BETER BREINKRAG

JOU STERRE

Die val van Uwe Fuchs • Sy nuwe stukkie paradys duskant Gansbaai is ideaal vir hom, maar hy sal jok as hy sê hy mis nie sy vriendin nie

Wanneer die laaste klok vir jou lui

*kyk & luister MUSIEK • Saamgestel deur SUSAN SAMUEL Bydraes deur MARIETTE IMMELMAN, ELRI BOUCHER en KASHIEF ACHMAT

Topkykstof op televisie • Hierdie uitstekende reekse is tans op ons radar

’n Ode aan my vriend Jean

*TV gids • OP JOU SKOTTEL

GERDA STEYN

So goed soos GOUD!

Die goed wil HUIST TOE GAAN saam met jou!

SNOESIGE BESPARINGS!

Dis alles JOUNE!

Hallo, HUISLIK!

BESPARINGS MAAN toe en terug!

Breek die ys, NIE die BEGROTING nie!

HALLO! is jy opsoek na iets NUUT?

Die WINS in WINSKOOP!

Styl in VOLLE BLOM!

Stal jou LIEFDE uit met BLOMME!

HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Die Wildste Ongewerweldes

Die gevaar van ruimterommel

METAMORFOSE

HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS

VYF VINNIGE VRAE

benny blanco • DIE MAN...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans